Mense is tans besig om lekker bos te gaan by RAMfest in die Kaap. Moenie worry nie, dis ons beurt volgende week. Jy kan ook tickets wen as jy wil. Info hierso. Jy het nog net tyd tot Maandagaand – ons kondig Dinsdag die wenners aan.
Die weer in Gauteng lyk maar kak oor die naweek, so tune jou goose om stuff te gaan koop en pannekoeke te maak. Dan drink jy brannas, vreet pannekoek, kyk rugby en vreet dalk later bietjie wolbeursie ook.
Maar ons moet nou eers verdaag, want dis naweek en jy is besig om my fokken matte vuil te trap.
Hierdie post is 1,056 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,110,949 post views in totaal sedert 1 November, 2019.