Daar sal geen Donderdag wees wees vandag nie, want ons is dik besig om die Watkykjy bar te bou. Op die oomblik lyk net net na twee dubbel brannas en Coke wat op 'n plank staan, maar ons sal vir julle die final reveal gooi een of ander tyd, kompleet met volle DIY instruksies oor hoe om jou eie kroeg te bou. Dis poesbaie werk, maar dit gaan kief lyk.
Vir nou moet jy eers fokken duik, want dis 'n langnaweek. Fokweet wat die rede is nie, maar vat hom en vreet hom. Ons gooi julle volgende week met awesome kak…
Hierdie post is 809 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,057,599 post views in totaal sedert 1 November, 2019.