Ons gee alweer tickets weg vir RAMfest vir 2013 en dis net om die draai! Kaapstad gebeur 7 tot 10 Maart, Durban 15 Maart en Joburg 15 en 16 Maart. Sommner fokken 2 tickets vir elke event!
Eers so bietjie info, dan vertel ons julle hoe om RAMfest tickets te score. Ons het ses individual tickets om weg te gee: twee vir Joburg, twee vir Kaapstad en twee vir Durbs! Daar is actually kakbaie info op Ramfest se website, so ons het die main info vir jou gaan uitsif en hier kom neerpoes:
Bands wat jy onder andere live sal kan speck is:
Rise Against (van USA af – on interview hulle ook sommer), Bring Me The Horizon (UK), The Inspector Cluzo (Fra) en dan ‘n hele rits local favourites: Jack Parow, Van Coke Kartel, Fuzigish, Black Cat Bones, Man As Machine, Pestroy, Mind Assault, Beast, Juggernaught, Truth & Its Burden,
Deity’s Muse, The Hammer Of Redemption asook ‘n DJ set deur Pendulem & Verse (UK/AUS)
Vir die Kaapstad line-up en info kan jy hierdie section op RAMfest se site uitcheck
Tickets is hier beskikbaar: http://www.ticketbreak.co.za/event_details/1468
Vir die Durban line-up en info kan jy hier kokkenodge
Tickets is hierso beskikbaar: http://www.ticketbreak.co.za/event_details/1506
Vir die Joburg line-up en info, skiet uit hiernatoe
Tickets is hier beskikbaar: http://www.ticketbreak.co.za/event_details/1467
En nou vir die kompetisie:
Entries vir Kaapstad tickets moet voor Dinsdag 5 Maart ontvang word.
Entries vir Joburg en Durban tickets moet voor Dinsdag 12 Maart ontvang word.
Ons gee die volgende weg:
2 x weekend tickets vir Joburg (camping excluded)
2 x weekend tickets vir Kaapstad (camping included)
2 x tickets vir Durban
Jy kan een van twee dinge doen:
Dis fokken basic. Die boodskap wat ons soek is: “Stuur my RAMfest toe!” of ‘n variasie daarvan.
a) Jy kan dit met lipstick, koki, verf of whatever oor jou lyf uitskryf en vir ons ‘n foto daarvan stuur.
b) Jy kan dit rap of sing in ‘n YouTube video en vir ons die link vir die video stuur.
Stuur dit na griffin@watkykjy.co.za toe.
Een van verlede jaar se wennertjies het vreeslike onlelike tiete tentoongestel. Ons verwag niks minder nie.
Onthou om vir ons in jou e-mail te tune vir watter RAMfest jy die tickets soek: Kaapstad, Joburg of Durban.
Die mees oorspronklikste foto’s of video’s sal die tickets wen.
Deelnemers en wenners se foto’s/video’s sal op Watkykjy verksyn, so maak seker jy blur jou gatsiggie uit as jy nie jou bakkies op Watkykjy soek nie, of as jy dalk per ongeluk oor jou jou mooi tiete skryf hoe lief jy vir RAMfest is.
Ons kies self die wenners omdat daar min tyd is voor die festival afskop en ons gaan nie correspond met mense nie. Die method en reels is heel duidelik. As jy ‘n soutie is en nie mooi verstaan nie, vra een van jou Afrikaanse maatjies om jou te help. As jy nie ‘n Afrikaanse maatjie het nie, maak een. Nie almal van ons is poeste nie.
Daar is ses individual tickets op die spel soos hierbo aangedui, nie double tickets nie, so daar is ses wenners. As daar vir een of ander rede nie genoeg cool entries is nie, sal onsself besluit of van die wenners double tickets mag kry en of ons dit vir stink boemies gaan uitdeel.
Good luck, en laat looi met daai entries. Daar is fokken min tyd oor. Speck julle by RAMfest!
Watkykjy staan op 3,092,683 post views in totaal sedert 1 November, 2019.