Hierdie poephol het by ons woonstel blok nie net my parkeering, maar ook my buurvrou s’n.
CR 11993 jy is ‘n doos!
Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook… as jy ‘n poes op straat sien, neem ‘n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za
Hierdie post is 306 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,074,313 post views in totaal sedert 1 November, 2019.