Marabs verbrand amper sy ballas by Up The Creek

In Fokken Main Videos deur griffin

Chopper het ons vertel van hierdie marabs by Up The Creek die afgelope naweek wat amper sy ballas verbrand het. Hy het Black Cat Bones se cover van Keep On Rocking In The Free World ge-gate crash op stage, so kaal soos wat hy in die wêreld by sy ma se gwap uitgeklim het. Met 'n een of ander vuurpyl in sy poefkanaal. Hy moes poesdonk gewees het. Danksy 'n blaar wat die video afgeneem het en met Rolling Stone geshare het, kan ons dit nou met julle ook deel. Hopelik deel Chopper een of ander tyd sy belewenis van die festival met ons, maar hy was moontlik net so gekettie soos die vuurpylholman.

Wonder of die ou al van sy space station af terug gekom het…

Hierdie post is 114 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,154,188 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinMarabs verbrand amper sy ballas by Up The Creek