Streets Of Fietas

In Fokken Main Videos deur griffin

Hierdie is deel een van drie van 'n documentary wat ons tjommie, Ben gemaak het oor Fietas. Julle mag dalk al 'n hele paar van sy movies hier op Watkykjy gekokkenodge het (ons het mos saam met Die Antwoord die strate van Fietas gecruise)

En jy skiem jou Maandae is kak? Try hierdie ouens se lewens, my bra!

Hierdie post is 236 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,147,029 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinStreets Of Fietas