Dis weer Maandag en tyd om beter oor jouself en jou kak job te voel, want jy kan nou na Streets Of Fietas deel twee kyk wat deur ons tjommie Ben geskiet en ge-edit is. Daar is nog een deel oor van hierdie klein doccie.
Djarrrrr, jy ken nie van suffering nie, my bra. Jy ken nie… O ja, en lekker Maandag vir jou.
Hierdie post is 167 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,048,782 post views in totaal sedert 1 November, 2019.