Megan Fox: Fokken Mooi maar fokken mal

In Snotstories deur Franstasties

Dit was nog nooit rêrig belangrik dat jou gunsteling draadtrek ‘n Nobel prys moes hê nie, maar soos die wyse Oom Uil altyd sê "Never stick your dick in crazy!" Megan Fox is mal, mal, mal as mens gaan kyk na haar nuutste onderhoud in Esquire magazine…

megan-fox

Sy onthul dat:

  • Sy glo in Aliens
  • en die Loch Ness monster
  • en Leprechauns
  • Sy claim sy het Openbaring (die Bybelboek) al ‘n miljoen keer gelees
  • Sy praat in tale. Al van agt-jarige ouderdom
  • Daar is ‘n massiewe beeld van Christus in haar huis met kerse om dit. Wat altyd brand.
  • Sy het ‘n artikel gelees oor ‘n nanny in New York wat kinders vermoor het. So toe fire sy haar bediende. Paranoid as shit!
  • Vir een of ander belaglike rede het sy die interview in ‘n basement gedoen
  • Haar kind se naam in Noah. Sy vertel graag die bybelstorie dat Noah’s se familie die enigste oorlewendes was van die vloed. Dit word nie direk gesê nie, maar sy glo heel moontlik dat deur haar seun Noah te noem hulle gespaar sal word as die Leprechaun Aliens invade.
  • Daar is ‘n paragraaf in die artikel wat onverstaanbaar is, maar dit klink asof Megan fox glo dat die Aztec nasie (sekerlik in die verlede) ‘n mooi meisie ge-sacrifice het sodat Megan Fox mooi kon wees en ‘n celebrity… Wie de fok weet. Mal. Mal. Fokken mal.

Lees meer hier

 Hier is die groot vraag, Watkykertjies: sal julle steeds vir Megan Fox wil zaber?

(Volg Franstasties op Twitter)

mal-megan

Hierdie post is 593 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,737,928 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
FranstastiesMegan Fox: Fokken Mooi maar fokken mal