Mal gwap: Don’t stick your dick in crazy

In Snotstories deur Franstasties

Mal gwap. Crazy pussy. Dit het 'n miljoen name. En jou telefoonnommer. En jou adres. En wil jou ma ontmoet.
Ek dank die wyse Chtulu (of Tom Cruise, afhangende van jou geloof) elke dag vir my vroutjie. Want dit lyk my 99.99999% van single chicks is eenvoudig ‘n ontploffing van malligheid. Die interwebz is natuurlik vol horror stories, so hier is my drie gunsteling internet discoveries. Wille, mal gwap.
 
1. Don’t stick your dick in crazy – the song
Ok, ek admit dat die chick in die video lyk self of sy mal van haar kop af is. Maar dis ‘n lekker deuntjie en verduidelik ‘n belangrike lewensles. Hierdie behoort ‘n voorgeskrewe video vir jong seuns te wees.

 
2. Kev … I miss you – Oneindige sms’se

crazy-sms
Hierdie arme fokken bra. Sms boodskappe soos hierdie laat my altyd wonder hoe sy gelyk het. Om hierdie enigsins worthwhile te gemaak het moes hierdie chick teminste drie ferm tiete gehad het. Gaan kyk al die boodskappe hier Hierdie http://wildammo.com/2012/02/18/never-stick-your-dick-in-crazy-iphone-texts/#1
 
3. Overly Attached Girlfriend
Hierdie is sonder enige kwessie my gunsteling meme op die interwebz. Elke keer wat ek dit Google raak dit net donkerder en donkerder.

crazy

crazy2

Bonus rondte: So jy het hierdie nuwe chick ontmoet. Tien uit tien vir looks, hou van braai en sport, emotioneel stabiel… basies te goed om waar te wees. Ek wil nou nie poef in jou drinkwater nie, maar check gou hierdie video:
 

  (volg @franstasties op Twitter)

Hierdie post is 364 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,135,730 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
FranstastiesMal gwap: Don’t stick your dick in crazy