Yes griff,
Chest in stomach out. Onse popo
Kevin.dj
Geld koop beslis nie klas nie. Gespot my OR.
Leon
Hallo Griffin!
Happy New year en al daai befokte dinge!
Het hierdie nommeplate gespot hier in die Oosrand… fok my mense is faktap maar dit maak die lewe darem interesting…
Die QT het 'n lekker stamp op haar gat weg en Sir John, se piel is seker baie fokken kort. Dis hoekom sy kar 'n SIR is…
Groete
Jaco
Watkykjy classic
Dave
Hi Griff
Die ene is gespot in Germiston. Pink eye lashes nogals.
Keith
seen in milnerton
Paul
Hi Griffen,
Gespot in Centurion
Marius
Griff, vir Sebastiaan gespot toe ek by n klient in Wellington gewerk het. Die man maak mos n donkie se naam gat!
Palatzo
Beetle + 4×4 Suspension + 2.4 Datsun motor = Dung Beetle (inheems tot Rooihuiskraal, Centurion)
Cheers
Grote Gottlieb
Behalwe dat hy in tamatiestraat sit sien ek nie die relevansie nie – lyk eerdeer soos koning van die koolkoppe…
Prof. Bokdrol
Watkykjy staan op 3,110,465 post views in totaal sedert 1 November, 2019.