Hi Griff
Hier in die Sandpit in Dubai het ons mense wat te veel geld het en heltemal te min style. Hier is n paar voorbeelde.
Groetnis
PJ
Dag Griff,
Ek cruise so 'n bietjie hierdie week deur Mamparalanga – heelwat zefspotting om te doen hier rond, my BlackOutBerry van VodaKont kan nie eers al die zef inpas nie, so hier's 'n selection:
1) Selfoon experts in die bustling metropolis van Hendrina – plaas word hulle spelling so 'n bietjie "upgradet";
2) Kêffie langsaan die selfoon experts – ek wou hulle tune my garagepie is bietjie koud, maar toe sharrap ek maar eerder;
3) Nelspruit! Marulaboom! Befok! Dis seker dieselfde uitgewers as die Daily Sun wat sy tunes skryf! Hulle moer ook oral dieselfde fokken leesteken by!
4) Nee, hierdie pozzie in Witrivier is nie 'n strip joint nie, en hulle naam is ook nie "Hooters" nie…of ek is bietjie stadig, of hulle is net bietjie deur die kak, dis al.
Groete,
Prof. Bokdrol.
jis jis
Ek weet nie eintlik wat om te se van die geel ding nie maar ek dink dit sal die regte ding wees om te doen deur n oomblik van stilte vir die eienaar te hou. Shame, die lewe moet poes hard wees as jy so n klein piel het.
Hos
JC (Kyptown)
Lekker New Zealandse brood, jy moet net baie daarvan eet om die lus te stil.
Big Bad Wolf
By mc donalds Hatfield
Louis
Hey griff
Ek het die “4×4 golf” gespot by carnival city so 2 weke terug.
Cheers
Kobus Delport
Hey Griff!
het die bra gespot in Parow. nie seker of hy trek en of hy net sy shit wil vars hou nie…
groetnes
Wayne
Check hierrie girl met ha koeks in die ruit!
Lennert
Ek het hierdie ou gespot op `n plaas waar ek gaan jag het.
Danie
Hi Griff,
Hier in Randburg kom zef nie net uit die woodwork uit nie, dit is die woodwork.
Groete,
DC Grimm
Yes Griff,
Die is gespot in Hartbeespoort (Ook bekend as Danville-Wes). Dié ou met sy Fiesta AWE het seker by sy damduiker cherrie kom kuier.
Die menu met ruk-en-verwurg eiers is gesien naby Pecanwood, by Arrow Rest se nuwe porra-restaurant.
Cheers,
Geno
Watkykjy staan op 3,091,383 post views in totaal sedert 1 November, 2019.