Die pragstuk staan hieronder innie straat te koop. Net R12 000 koop vir jou die lekker Zef ford! Wys tog die waterkoppies wat enige kak met wiele afneem
Cheers
Vlaknaai
AfriForum doen al weer “NIE” politiek op Tuks Kampus nie…
Cheers
Stoffie.
Howzit Griff,
Het hierdie in 'n china shop gesien in Kempton.
Cheers
Anna
Iets uit Edinburgh vir zefspotters. Ek like die gorilla lock nogal.
Chris.
Ek het nie woorde nie…
Liefdegroete,
*AMOS
Irene nogal, seker as besoeker.
Jaco
Hey Griff! Hierdie beauty afgeneem naby aan die stripclub in Kaapstad.
Geniet hom,
Vuilduif
Hi Griff.
Ekt hierdie “Badass” kind daar in petoria norf gecheck.
Martin
Howzit Griff
Duidelik is daar zeffers in Windhoek ook….ma se mooiste seun….
Ook het ek hierdie juweeltjie gister gespot in Germiston se wyk. Fokken GROEN pappie!
George
PS: baie dankie vir my CD – is befok!
Watkykjy staan op 1,076,328 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Comments
Djirri maar ek smaak daai V6 Granada befok my bra – waar is hy te koop???????
Jirre maar hierdie ouens kan n kar laat mooi lyk…
As iemand belangstel om die pragstuk ford te koop , gooi my n lyn ek se, dan sal ek die bra se foun nommer loop kry .
Daai Grenada lyk , fokkin Jas!
Thank the Lord for the V6 Ford !