Krokodil verander mense in Zombies

In Snotstories deur Franstasties

krokodil

*slow clap*

As hierdie my nie ‘opskrif van die jaar’ laat wen by die Watkykjy Prysuitdeling nie, dan fokken weet ek nie. Hierdie storie is ‘n opvolg van die Bath Salts artikel van vroeer die week. Dit het gebeur na DC (een van ons users) dit in die comments section vir my uitgelig dat daar ‘n drug erger as Bath Salts is. Ek was skepties, maar goeie donner niks kon my voorberei vir die dwelm bekend in Rusland as ‘Krokodil’ nie. ‘n Paar blistfeite oor Krokodil:

  1. Hulle noem dit krokodil wat jou vleis vrot letterlik af en laat jou vel soos die skubbe van ‘n krokodil lyk.
  2. Dis fokken groot in Rusland en is ‘n mix van oogdruppels, caffeine, petrol en allerhande ander kak wat nie in jou liggaam hoort nie
  3. Hulle noem dit ‘The Drug that eats junkies’.

 Ek het oorweeg om foto’s hier te post, maar ek wil nie verandwoorlik wees vir jou wat kots op jou werksrekenaar nie. So check eerder hierdie video deur VICE.
 Let wel, hierdie is NOT SAFE FOR WORK!

Hierdie post is 264 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,615,636 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
FranstastiesKrokodil verander mense in Zombies