Koorlog! HemelBesem vs Mwah!

In Fokken Main Videos deur griffin

Mirrag seuns en dogters, ons het nie tyd om doekies om te draai nie. Die Filistyne staan alweer reg met hulle boombokste vol kak musiek. Welkom by die miershoop. Alwyn, stuur die zol in die rondte sodat almal 'n trek kan kry voor ons aapkak gaan. Fransie, het die voorlaaiers biskruit in? Dis tyd vir Koorlog!

koorlog

Jou inspirational speech vir vandag se battle: "Mag die lighter van jou zol asook jou heerlikheid gesien word en die donder van jou approach gehoor word van Boksburg tot Danville. Julle is die wrekers van edele bloed!"

Chaaarge! (en kies watter tune vandag se koorlog wen)

HemelBesem – Hoe Salla

Mwah! – Harte Breek

Hierdie post is 166 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,474,919 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKoorlog! HemelBesem vs Mwah!