Dit klink nie of hierdie marabs ‘n mooi einde met 2012 gehad het nie. Hierdie is blykbaar ‘n oproep wat tussen hom en Standard Bank record is. Dit klink actually of die bra verkeerd was. Hy klink hoogs die poes in.
Click play en luister maar self:
Standard Bank oproep
Standard
Hierdie post is 1,932 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,153,192 post views in totaal sedert 1 November, 2019.