Verlede week se wenner van die Dros ete vir twee en die six pack Heyneken is Herbert Meyer. Geluk, ou pellie, ons sal jou details vir hulle aanstuur. Ons maak hierdie week weer so. Details is onder. Maar vir nou moet ons eers duik, want dis kakwarm en meer belangrik: dis fokken naweek!
Raait, so vir die volgende paar weke het Dros in Northriding besluit om Vrydae hier op Watkykjy te sponsor en dit die moeite werd te maak ook vir outjies in die Joburg are. Pretoria tjommies, julle kan gerus saamspeel as jy bereid is om Northriding toe te ry vir 'n free meal en 'n six pack. Ons weet julle is soms bang om verder as die Jukskei te travel.
Om 'n kans te staan om 'n special ete vir twee te wen by Dros in Northriding (soos in die mooi prentjie aangedui hieronder) skiet 'n like vir Dros se Facebook page hierso en tune ons sommer in die comments wie jy saam met jou sal wil saamsleep en hoekom (jou ouma? jou goose? jou boyfriend? jou boetie? jou paroolbeampte?) Ons sal Maandag een of ander tyd sommer ook in die comments tune wie die gelukkig Watkykertjie is. O ja, voor ons vergeet – behalwe vir die ete vir twee wat jy score, stuur Dros jou sommer huistoe met 'n six pack Heineken ook na die tyd. Galttiekakkie. As dinge mooi loop laat lees ons met hierdie outjie vir nog so paar weke. Hel, maybe kom join ons sommer een van julle werfetters virre lunch en 'n bier.
Watkykjy staan op 3,055,944 post views in totaal sedert 1 November, 2019.