Om vir Watkykertjies te probeer oorreed om meer te braai is soos om vir die Parlotones te sê hulle moet meer commercial raak. So sien hierdie liewers as ‘n lekker kits-feit om te deel by jou braai. Want jy is die fokken baas. En baas weet beste.
Navorsers by die McGill in Kanada het 82 mans getoets deur vir hulle fotos van verskillende tos te wys en hulle reaksie te toets. Die aanname was dat vleis jou meer aggressief sou maak aangesien dit geassosieer word met jag, braai en naai (die oermens wat kon jag het die beste grotslette gezaber).
Hulle navorsing wys toe die teenoorgestelde. Blykbaar het vleis ‘n kalmerende effek op mans. Die rede wat hulle gee is ‘Meat provokes a sense of non-agression that could be related to family feasting among the earliest humans.’
Vir meer, lees hier
Watkykjy staan op 3,073,838 post views in totaal sedert 1 November, 2019.