OK, so nadat ons vroër die week "Armed Response" ge-feature het, het ons bietjie gaan rondkrap om te sien of daar nog movies is wat – I dunno, iets maak oor oor crime in Suid-Afrika. Toe kom ons op Buurtwag af. Dis obviously in Afrikaans. Dis nou nie Oscar material nie, maar 'n moerse nice en regtig funny Afrikaanse short film.
Ons het toevallig ook op 'n ander site afgekom: http://www.ninjabuurtwag.co.za. O sorry, dit vat jou terug na Watkykjy toe. Vertel sommer vir jou tjommies wie se werk Watkykjy blok.
Hierdie post is 219 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,123,945 post views in totaal sedert 1 November, 2019.