Ja-ja, ons weet die title klink vandag effens misleidend, veral nadat so paar van julle op Twitter met die foto van die DVDs vir Agter Elke Man, Liewe Heksie en Die Swart Kat gelooi het en gevra het wat ons volgende moet doen vir hieride stupid reeks van ons. Moenie worry nie, ou pellie, ons sal daarby uitkom een of ander tyd. In die meantime, leer maar eers vandag die lessie van die pad na 'n man se hart, soos hierdie gooses dit verduidelik in vandag se Bizarre Bedonderde Donderdae.
Die heavy opvoedkundig.
Hierdie post is 173 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,056,186 post views in totaal sedert 1 November, 2019.