Armed Response (SA se version van The Office)

In Fokken Main Videos deur griffin

Armed Response is 'n totally original Suid-Afrikaanse TV reeks 'n pilot episode van 'n rip-off van The Office. Ricky Gervais en Stephen Merchant was die creators van die oorspronklike reeks vir BBC en die Amerikaanse weergwawe is ook later deur hulle adapt met die toevoeging van Greg Daniels tot die mix om op NBC te air.

Ek stel voor dat die ouens wat met hierdie vars idee opgekom het sommer Between Two Ferns ook hi-jack (dis mos Suid-Afika) en dit Deur Die Blare noem. Lekker. Maar net in Afrikaans. Dan is dit mos anders. Hoe tune Jack Parow?
Ek's original jy's gecopy. Ek's 'n flash drive jy's 'n floppy.

Noujatoe… Kom ons fokken copy alles.

Hierdie post is 109 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,463,550 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinArmed Response (SA se version van The Office)