Julle sal onthou dat ons so bietjie minder as 'n maand terug 'n kompetisie gelooi het om 'n romantic aand weg te wen. Dis nou tyd om vir die vier finalists te vote. Jy cast jou vote sommer regs hier op die Stempaal en die outjie met die meeste votes teen Vrydag 7 Desember teen 14:30 sal die moerse prys wen
Marlize se entry
Hey Griffie,
Ek het hierdie foto geneem by the Heads vroeër vanjaar. My hubbie het sopas uitgevind ons gaan vannaand Knysna oesters met Tabasco eet. Dit was 'n baie lekker vakansie.
Cheers!
Marlize
Claire se entry:
Addo Elephant National Park is the most beautiful place that I have been to on holiday 🙂 True, natural beauty surrounds you at all times and the magnificent animals make this place super special! Love it ♥
Claire
Christo se entry:
Ek en die girl het op skool uitgegaan en mekaar weer gevind na skool. Versot verlief op mekaar en toe twee jaar terug het ek haar verloor oor ek onosel was. Het lank baklei om haar terug te kry. Is nou weer doodgelukkig saam. Sy se, as ek haar vra om te trou op Nuweland, se sy dadelik ja!
Christo
Dewald se entry
Hey Griff!
Die plek is Dwarswegstrand, 'n private strandoord tussen Grootbrak en Glentana. Ek en my skêr gaan baie hiernatoe. Soos jy kan sien is dit die perfekte plek vir 'n proposal (wat ek nog moet doen), want selfs op perfekte sonskyndae het ons die strand soms net vir onsself.
Cheers
Dewald
Watkykjy staan op 3,101,767 post views in totaal sedert 1 November, 2019.