Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin

Gespot in Edenvale.
Jackes

muff

Hi Griff
Die eerste 2 foto's is geneem by die toilette in n pub in Brakpan..doodernstig..die hingse en merries by n cowboyrige pub in Dronkwordspruit.Die bakkie hier in Caledon in die Weskaap
Groete
Dries

IMG-20121005-WA0001

IMG-20121108-WA0004

Photo0415

Photo0416

Photo0374

Photo0375

Kyk die kak zef kar.
Shaun

IMG00395-20121116-1543

Spotted at gautrain hatfield
Louis

20121119_192620

Check vir Dimpel uit
Jacobus

dimpel

Kyk wat sien ek hier in Perth. Miskien moet daai ape in die Kaap hier kom werk soek?
Danie

IMAG1312

Poster in die Baai, Woensdag, oor ou wat aan kragdraad trek
JP Nel

draad-trek

Howzit,
Ons het hierdie badboy in Longstreet gesien saterdag aand. Kon ongelukig nie meer neem nie want 'n paar dodgy mense het my begin snaaks kyk.
Louis

photo2

Hi Almal,
Kyk wat sien ek in die shops laas week.
He He
Lindie

tokolossie sout

Die mense in centurion leer die kids al van vroeg af..
Mr Du Toit

liewe ouers

Hierdie bra se kar in Bloemfontein se strate afgeneem. Ek het seker soos n Dr Octopus gelyk met my selfoon, want dit man was nie gelukkig nie.
groete
Terso

spidervan

spider van

 

Hierdie post is 251 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,483,836 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLaasweek se zefspotters