Gespot in die wille noord weste
Riaan
Ek het die ouki heel dag agtervolg… Maar ek kon fokol sien ni…
Barend
Hi Griffin
Ek het hierdie lean mean racing machine in edenvale gesien !
Enjoy !
Juan
Nommerplaat op die JAG is skeef soos Jurie Els. Nommerplaat op die Alfa – wonder wat op pappe beer se nommerplaat staan
Groete
WilleWortel
Hierdie 2 karre in Kraaifontein gespot. Die Opel is vol van die sponsors geplak. En ek weet nie wat die ander kar is nie – Lyk soos ‘n Honda, maar dit kan enige iets wees.
Richard
Howzit,
Hierdie moet die beste custom job en top-box ooit wees! Kon nie uit-figure watse bike dit is nie, maar dink dis dalk 'n Kazuma Summit of een of ander "Summit" gewees. Ek's seker die ou wen al die races en cherries!
Cheers,
Stoffie.
Hi Griffin
Blykbaar kan jy hierdie Monster by die Avis in PE huur. Ook hierdie Insane Nissan Sani in Joburg gespot. Ass chips in PE te koop…
Rob
Check die boer
Gerhard
Watkykjy staan op 3,092,217 post views in totaal sedert 1 November, 2019.