Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin

Spotted in Midland, Perth
Chris

Perth-20121118-00037

More Hulle tune altyd as jy nie vir jouself kan lag nie is jy 'n doos. Hierdie ou maak darem die beste van 'n baie KAKA saak. Seker die sticker gemodify terwyl hey langs die highway sit en wag vir die aasvoels na 'n breakdown.. Gesien in die Vuil Brak River.

kaka

Hierdie mind-boggler ook gesien in die Vuil Brak by De Dekke se garage.. Ek is nie seker wat "stink neusie" beteken nie, maar dit klink baie fishy.. Amper soos daai fishy storie van Gatiep en Meraai en die snoek wat sy tussen haar kniee vasknyp. (Ek weet nie hoe 'n mens kan loop terwyl jy 'n 'n moerse vis tussen jou kniee vasknyp nie, so daai grap maak fokol sense nie eintlik) Dan tune Gatiep mos vir haar ne dit gaan stink en sy tune nee dis okay sy druk sy neusie toe. 
Stink Neusie, there you go. Hoekom jy dit op jou kar sal plak, die fok weet.
Groete
Christo

 

stink neusie

By die Bosvelder in Pretoria. En dis 'n vrou se kar. Kry fokken skaam om 'n Pretorianer te wees.
JM

IMG-20121208-WA0000_resized

Dag Griff,
Waddefok?
Groete,
Prof. Bokdrol

Real Nigga

Hier is die zef petrolkoppie nou , gespot net lang century city, Aapstad
MJ

06122012

Check die blonde "poppie" se nommer plaat.
My fok.
Johann

why-im-hot

Van Chopper oor Chopper se GT-Naai
Chopper

photo

photo2

Lekker Randfontein!
Andre

Randfontein-20121205-00323

Ek het hierdie bra in die parking lot by ‘n klient gespot. Color-coded en alles. The mind boggles.
Henry

zefspotters_renault1

zefspotters_renault2

Yes Griff

Check hierdie zeff etter met sy baba Farrari gespot in Skuils Rivier.
Klein tottie sindroom?
"Lag ma Lekka!!!
As ek eendag GROOT is,
gaan ek 'n Ferrari wees"

Vrugbaarheid en voorspoed
Mollie

Baba Ferrari

Hi Griff,
Die pote skiem mos hulle hoef nie by ‘n rooi robot te stop nie. Surprise!!! Toe le hulle op hulle sy. Die cheese van was vol boewe wat op pad vas om toe gesluit te word. Hulle deurmekaarder as kots uit ‘n tuimeldroer geval.
Thinus

20121129_003

George raak nou donners rof. Wie het n dokter nodig as jy so iemand ken.
Hou dit nat!
Callie

mms_img150278784

Het hierdie outjie in Wilropark gesien
Henry

Roodepoort-20121130-00763

Grif!
Lyk dinge?
Eerlike storie.
Ek het 'n Google streetview gedoen om 'n adres in Table View in die Kaap op te spoor toe ek op die outjie afkom. 'n Porsche 928 (ek dink) met wat my baie smaak na 'n Jurgens aan sy gat gestrap. Befok!

Porsche

In Upington raakgeloop.
Marius

Upington-20121130-00338
 

Hierdie post is 231 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,605,330 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLaasweek se zefspotters