Kan jy hekkies hardloop?

In Kompetisie deur griffin

In hierdie mal, onregverdige wêreld waar enige iemand famous kan wees, is die spreekwoordelike "fifteen minutes" nie genoeg nie, my bra. 'n Gabba wil mos sy skills kan showcase teen enige tyd. Dis hoekom Michael Flanagan besluit het om 'n wêreldrekord te klap. Once. Hy reken “If you can’t be the number one at something, you’ll always feel like a number two.” – met ander woorde 'n fokken drol.

Bioplus wil mense soos jy en Michael ‘n shot vir goud gee en het daarom Bioplus World Champ op die bene gebring. Die reëls is heavy basic: “Make a record, break a record”. Michael het besluit om te skiet vir die honderd meter hekkies. In paddavoete. Dom, dog top klas. “Check, ek wou heavy graag die 100 meter staight net klap maar die blerrie Jamaicans was te kakvinnig in die trials gewees!”
 
Alhoewel die bra nie regtig die attempt heeltemal complete het nie en elke liewe  bliksemse hekkie omgestamp het, is hy steeds van mening dat enige iemand hom kan challenge omdat hy "tegnies" steeds die Bioplus World Champ is. “Ek kan awesome shit wen soos 'n goue medal, ipads, ipods en al daai ander stuff waaroor hipsters so uitfreak!" In 'n akward speech oomblik het hy Bioplus bedank vir die mental en fisiese krag.

Skiem jy dat jy beter kan doen? Gaan check http://www.bioplus.co.za uit en laat lees!

Hier is Michael se attempt:

Hierdie post is 169 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,143,629 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinKan jy hekkies hardloop?