Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin

Julle het dalk opgemerk dat hierdie week se Donderdag video missing was. Soms loop dinge skeef. Soms het mens nie elektrisiteit nie en dan fok dinge uitemkaar uit.

Dit vir eers daar gelaat.  Dit help nie om oor verspilde melk te bitch nie. Jy kan net sowel kla oor Zuma wat ons so kaal besteel en bedrieg. Niemand luister vir jou nie. Die goeie nuus is dat dit naweek is. Vang daai laaste swig uit die half jack uit wat jy in die boonste linkerkantste laai wegsteek. En fokken duik.

O ja, en geluk aan Marlize wat The Perfect Proposal se kompetisie gewen het. Mag julle baie romantic raak en zaber tot die son opkom.

laat-die-puppies-swem

Hierdie post is 683 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,601,409 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDis naweek, kom ons fokken duik!