Dis langnaweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin

Nee ou, jy kan nie nogsteeds by die werk sit nie! Kom ons fokof sommer vroeg vandag. Daar is Watkykertjes wat mooi gevra het om vandag bietjie vroeër te tjaila. Hulle wil blykbaar gaan visvang en suip by Vaaldam.

Maar eers gou hierdie:

"Ek huil nie.. hierdie is trane van blydskap" tune Marco Mogable terwyl die kaneel sy sinusse opfok, hom van sy asem beroof en sy tande stain. As deeltydse  hip-hop artist het Marco gewoonlik baie kak om kwyt te raak, maar nie vandag nie. Kaneel kan enige iemand se smoel toemaak. Hierdie is deel van die "Make a record, break a record" vibe waarin jy R100k kan wen. Skiet oor na http://www.bioplus.co.za/ om te check wat om te doen.

Nodeloos om te sê, duik ons vandag met komplimente van BioPlus. Fokkit, ek weet darem nie of ek 'n hele bekvol cinnamon sal vreet nie. Dit brand die kak uit mens uit. Check hierdie chick in die US of fokken A ook uit. Sy fokken kak behoorlik af!

Dit daar gelaat, want dis naweek. 'n Langnaweek nonetheless en dis tyd om te fokken duik!

duike-met-paddavoete

Hierdie post is 234 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,835,745 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDis langnaweek, kom ons fokken duik!