Nogge kort aflewering van Bizarre Bedonderde Donderdae, so net voor jy in jou kar klim vir Margate of Warmbad…
Stefan het 'n probleem met sy voël, ag sorry, ons bedoel sy piel. Hy like dit nie as sy goose dit 'n voël noem nie. Sy mock hom en dit gee hom 'n kompleks…
Ons sal ons bes probeer om volgende week vir julle nog enetjie uit te kak, maar dinge gaan op die oomblik fokken wild hierdie kant. Ons weet, dit help nie om te kla nie, niemand fokken luister nie.
Hierdie post is 176 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,084,021 post views in totaal sedert 1 November, 2019.