Ons het 'n moerse lekker kompetisie vir julle en dis heavy maklik. Ongelukkig is dit net vir die outjies in die Wes-Kaap.
The Perfect Proposal is 'n event planning company in Kaapstad wat spesialiseer in daardie (pik 'n traan) spesiale oomblikke in jou lewe: van romantic dates, wedding proposals, verlowingspartytjies, engagement parties tot renewing van wedding vows (krimpies doen mos dit) en enige tipe anniversaries en celebrations. Hierdie mense help jou met special idees nadat hulle jou so paar vrae vra oor jou verhouding en wat jou budget toelaat. As jou goose jou weer tune dat jy 'n onromantiese vark is, is dit dalk tyd om hierdie ouens te bel. Steek jou trots in jou sak en laat hulle die dinkwerk en beplanning vir jou doen. Kontak gerus vir Philippa:
Email: pippa@theperfectproposal.co.za
Website: www.theperfectproposal.co.za
Cell number: 072 377 0996
Miskien het jy in elk geval beplan om jou beter helfte weg te raap vir 'n date, so maybe score jy die prys (en dan sommer weer daai aand ook)
Wat die wenner score (daar is een groot prys en sluit in):
- Een nag se verblyf vir twee by Silvermist Mountain Lodge in Constantia.
- 'n Voucher vir 15% discount op jou volgende romantic event
- Die volgende deur Entrée Catering:
– Thai chicken satays met sweet chili sauce
– Smoked chicken wraps
– Smoked salmon crepes met rocket
– Beef skewers met mosterd
– Butternut parcels
– Brie & Caramelised onion tartlets
- Romantic piekniekmandjie vir twee:
– blomme
– piekniek snacks vir twee
– tjoklits
– bottel water
-' n bottel champagne
– kerse
– piekniek kombers
– Chocolate brownies
– klein cheese board
Die totale waarde is net oor die R3500 en is exclusive vir Watkykertjies!
Hoe om in te skryf:
1. Stuur vir ons 'n foto van die beste of mooiste plek in Suid-Afrika waar jy nog ooit vakansie gehou het of 'n naweek spandeer het. Dit kan enige plek wees in Suid-Afrika. Jy weet waar jy al orals was. Stuur ook 'n klein beskrwying van hoekom die plek cool of lekker was (nie meer as 50 woorde nie). Andersins kan jy 'n foto instuur van waar in Suid-Afrika jy graag eendag sal wil propose of dalk al propose het met 'n kort motivering. Jy mail dit na griffin at watkykjy dot co dot za
2. Like The Perfect Proposal se Facebook page
3. Volg hulle op Twitter
Reëls:
1. Kompetisie is net oop vir mense in die Western Cape, my bru.
2. Die wenner moet die aand by Silvermist binne 4 maande nadat die kompetisie gewen is gebruik. Publieke vakansiedae is uitgesluit.
3. Jy het tyd tot Vrydag 30 November 9am om in te skryf. Die vier beste entries wat aan die vereistes voldoen sal gekies word en op Vrydag 30 November op Watkykjy geplaas word, waarna die lesers sal vote vir hulle favourite entry en beskrywing. Die entry met die meeste votes teen Vrydag 7 Desember 14:30 sal die kompetisie wen.
Watkykjy staan op 3,048,224 post views in totaal sedert 1 November, 2019.