Twee nuwe tunes vir jou Sondag. Albert Frost en Tripjas.

In Kief musiek deur griffin

Ons het vir julle twee nuwe tunes om uit te check. Die eerste een is deur ons tjommie, Albert Frost en die song se naam is Television en dis 'n fokken lekker tune. Heavy Sondag vibes. Gryp sommer 'n glas wyn of 'n bier of 'n ding raak. Ons sal bietjie een of ander tyd met die bra sit en 'n koeldrankie drink en die volgende paar weke. Die man is amper 'n jaar lank flesvry:

Vir die tweede tune het ons nie 'n fokken idee wie die mense is nie, maar hulle het vir ons hierdie e-mail gestuur:

Haai daar watkykjy. Ek wil julle graag laat weet van my band, Tripjas, se musiekvideo "RapZondernaam" wat ons sopas vrygestel het.
Ek volg julle website als vir donkiejare en dink die watkykertjies sal nogals die video geniet. Gee hom asb n luister en as julle so voel, share hom asb op die site.

Hierdie post is 29 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,469,453 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinTwee nuwe tunes vir jou Sondag. Albert Frost en Tripjas.