Synergy 2012 – Score 2 double tickets om The Prodigy te gaan kyk!

In Kompetisie deur griffin

Volgende Saterdag, 1 Desember is dit tyd vir Synergy 2012 in Joburg. Kry jou ass daar. Dis by Riversands Farm op Wiliam Nicol Drive in Fourways. Tickets is R380 op Webtickets, R450 by die deur en R600 vir VIP tickets online (Webtickets)

Behalwe vir The Prodigy sal jy ook hierdie local acts en meer live kan check:
The NarrowThe Prodigy
Zebra & Giraffe
Desmond and The Tutus
Lark
Wrestlerish
Gangs of Ballet
Bittereinder
Man as Machine
Newtown Knife Gang
'n kakhuis vol DJs by die Red Bull stage

Score tickets!

Ons gee TWEE double tickets weg.

Jy gaan deur so paar hoops moet spring om die tickets te wen en jy sal fokken vinnig moet wees, want die kompetisie sluit vandag 15:00 en is slegs oop vir mense in Gauteng, omdat die show in Joburg is. Ons sal twee wenners kies en oor die naweek aankondig.

Hier is wat jy moet doen:

1. Hieronder is twee van ons favourite tunes van The Prodigy. In een van die tunes collaborate 'n moerse bekende poeshot actress saam met The Prodigy. Ons soek haar naam en die heel eerste big screen fliek (nieTV reeks nie) waarin sy gespeel het. Jy kan hieronder in die comments antwoord.
2. Terwyl jy in die comments antwoord (en die regte antwoord gee) convince ons hoekom jy die tickets moet kry. Dit maak jou kanse beter om te wen.
3. Gaan op Twitter en tune die volgende: "Fokkit, ek hoop ek wen daai @SynergyLive tickets op @watkykjy http://tinyurl.com/ajagbsv"

Dis so fokken maklik soos dit. Check julle by Synergy. Dit gaan 'n fokken groot een wees!

Invaders Must Die

Spirfire

Hierdie post is 145 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,142,022 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinSynergy 2012 – Score 2 double tickets om The Prodigy te gaan kyk!