Was jy al ooit by 'n fancy race horse event gewees waar jy lekker dress-up en what-what kan speel? Die SANSUI Summer Cup vind Saterdag 1 Desember plaas by die Turffontein Racecourse. Ons het een moerse package om weg te gee vir een gelukkige Watkykertjie. Die package sluit in 'n double Piaza ticket asook 'n double VIP Gold Sound Experience ticket. Een ou wen al hierdie stuff en die totale waarde is R2690!
Hier is wat jy moet doen om te wen:
Check die video hieronder uit. Daar is lekker gooses en perde.
Tune ons: As jy 'n resiesperd sou besit, wat sou jy jou perd noem? Tweet jou antwoord met die die hastag #myRacehorseName na @watkykjy en @sansuisummercup
Dit sal dus so iets daarna uitsien:
"Hey @watkykjy en @sansuisummercup I would call my racehorse Fatty Boom Boom! #myRacehorseName".
Jy kan obviously nie met die naam "Fatty Boom Boom" inskryf nie, want dis ons piele naam vir 'n poesvinnige perd, en fokweet, ons sal nog eendag 'n resiesperd besit, wat like fokken alles sal wen. Ten spyte van die naam wat 'n gewigsprobleem suggureer. Jirre, dis mooi Afrikaans. Suggureer.
Dis so fokken maklik soos dit. Check hieronder vir die waarde van die tickets wat jy kan score. Die wenner sal Woensdag 28 November gekies word, so laat loop met jou entries. Jy kan soveel keer inskryf soos wat jy wil. Ons sal die entries aanpass vir die mense wat die storie reël en hulle sal die mees oorspronklike naam kies.
Onthou, daar is een wenner wat een stel double tickets score vir beide hierdie outjies hieronder. Hierdie is mos nou een befokte event waantoe jy jou goose of jou boyfriend kan sleep.
Watkykjy staan op 3,091,020 post views in totaal sedert 1 November, 2019.