Los uit my taal

In Fokken Zef Videos deur griffin

Hoekom de fok is dit net Afrikaanse mense wat so taalbefok is? Hulle mors actually tyd om kak lyrics te skryf oor hoe belangrik Afrikaans vir hulle is. Het jy gesien hoe Prodigy byvoorbeeld Engels-befok is? Onthou jy daai tune van hulle, "Smack My Oxford English Up"? Of Seal met sy tune "Kiss From a Dictionary" waarin hy sing hoe lief hy vir sy Nigerian Pidgin English is? Wat van Sepultura se "Portuguese, Bloody Portuguese"? En toe Linkin Park laasweek hier was het hulle mos so te kere gegaan op stage oor hoe trots hulle daarop is om Engels te praat. Hulle het even die Britse vlag oor hulle skouers drapeer…

Nee? Wat??!! Dit het nie gebeur nie?

Hoekom nie? Want mense wat regte musiek maak het actually fokken iets om te sê. Nie die Afrikaanse poepmusiek fraternity nie – hulle probeer incash en Afrikaans terugverkoop aan mense wat dom genoeg is om te skiem dat jou taal jou 'n liksens gee om 'n verhewe doos te wees of om soos een op te tree. Soos daai mense wat "Praat Afrikaans Of Hou Jou Bek"-shirts dra maar nie vir 'n fok self eers kan spel nie. 

Ironies genoeg naai hierdie song title Afrikaans square in die boude, want die korrekte Afrikaans sou wees "Los my taal uit". Nie eers die afgewaterde broeknaai dub step attempt kan hierdie tune red nie, want hier is wat die tune huistoe bring: fokkol. Net mooi fokkol. En hierso is nog nuus: niemand kan jou taal swieties voer en voor in die Chevy Spark aan sy toggos vat nie, alhoewel baie mense dit graag sou wou doen. Van hulle wens even dat Afrikaans 'n tipe van verbode vrug was wat hulle kan conquer. Amper soos 'n niggie met ogies wat te naby aan mekaar sit, maar 'n mooi lyf het en effens dom is…

Julle moet maar self die video kyk, want ek gaan nou eers my Taal 'n blowjob gee in die stort, want dis hoe lief ek vir my basiese kommunikasiemiddel is. Daarna gaan ek vir Engels 'n handjob gee tot daar 'n groot gemors is, want ek like Engels ook nogal. Ná dit sal ek seker maar van oorkant die kamer na Spaans se kant toe kokkenodge, want ek ken haar nie so goed nie, maar sal graag wil. Ek sal seker maar net die vloekwoorde wat ek ken uitskree terwyl ek die punt indruk en hoop vir die beste…

Hierdie post is 230 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,605,465 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLos uit my taal