Jis Griff. Het die nommertjie hier in Muizenberg raak geloop. Ek weet nie wat die bra getry het nie maar as jy mooi waarneem sal jy n moerse renault badge op sy gat sien. Jammer as die foto se kwaliteit nie so goed is nie maar ek het gemaak of ek bbm toe ek die foto neem. Mens vat nie kanse so naby aan mitchells plain nie. Jy weet nooit of hulle n kettie of twee agter daai ge-tinte vensters verskuil nie.
JC le Roux (eks fokken ernstig)
Kyptown
Die ou kapit uit in Kempton town, ek se jou
Regards Johan
Kyk die jags ou omie in Slaap stad.
Willem
Die ninja slat uit in style..turbo nogal ook
Wesley
Die diamant gespot in kimberley…
Barend
Dag
Hierdie motor is op 4 Maart 2011 gesteel , die Bra het toe hom drie maande besit , en het geen insurance gehad nie , dus sal hy volgens hom tot DEC 2012 moet betaal vir n fokkin kar wat hy nie het nie , Hy Bly in Rustenburg , so hopelik sal hy nou ka Graft kry by AMplats 12500 .
Kyk gerus na die link vir meer detail en nog bietjei lag in die Mou …
Willie en Anton , van die Pink Perm in Brackenfelle !
Hey ouens
Nog n Welkom classic. Dis nou hoe n Atos lyk met n XTrail se bumper. Myners…
Dave
Hello maaikies,
As dit nie fokken Zef is nie dan weet ek nie. In Lambton gespot.
Cheers.
Deemee
Hierdie outjie raakgeloop naby die Irene Mall. Ongelukkig is die pienk mags nie in die foto te sien nie, maar die christmas-comes-early ligte flikker al te heerlik daar onder die bumper.
Johan
Hi Griff,
Het hierdie Honda in Saudi gesien, down force en mags is besig om groot te raak. Maak jou kar 10kw vinniger as enige ander kar….LOL
Groete uit lapkop land
Jacques
So paar tappet karre
Andre
Hi Griffen,
Aangeheg is 'n foto van 'n lekker sweet Ying Yang Alfa wat ek gespot het hier in Kempton.
Groetnis
Hugo
Watkykjy staan op 3,073,868 post views in totaal sedert 1 November, 2019.