Hey bra, gedink jy sal ook hierdie een geniet. Ek het eers gedink dit is ‘n grap en toe gaan kyk ek op hul website. Toe bel ek die hoof van Kommunikasie/Informasie en vra dat hulle gou hul website oopmaak. Bahahaha, en toe sien hulle dit eers.
Werner
Randfontein is lekker fokken tapits…
Barend
Hi Griffin toe ek dié sien toe dog ek ek moet dit net vir jou stuur, hoe fokken dom is die een wat die nommerplate gemaak het en opgesit het nie? Dit is by dieselfde plek gemaak en deur die selfde persoon opgesit en nogsteeds kom die dom drol nie agter die nommerplaat se agtergrond is onderstebo nie.
Groete
Schalk
Hallo Griffin
Ek het hierdie outjie raakgeloop hier in die wilde (Somerset-)Wes(te). Moet absoluut sulke vet tekkies ophê as jy die plaaslike teerpaaie wil aandurf.
Groete
T
Hi Griff,
Nou het ek fokkin als gesien!!!
Het die afgeneem by ‘n vriend se huis die naweek.
Groete
Adolph
Kyk die ou met sy golf 4×4 in Benoni
Gert
Hi Griffin,
Ek het hierdie stunner in Vaalpark raakgeloop, ek is seker jy sal weet wat om hiermee te doen…
G
Hierdie wa in Kempton gesien…….defnitief nie zef in my boek nie, flippen hot!!
Peanut
Yes Griffin
Ekt die wille rooi tier gespot in Parys. Gloni hy gan meer enige downforce probleme he nie.
Zak
Check die een in Kaapstad! Kan net n somalier se shop wees!
Andrea
Gespot in Krugersdorp..
Barend
Kyk, die kar is nie zef nie maar die drol agter die stuurwiel is.
Of 'n pedofiel!
Watse fokken "Cardies on wheels" is dit die?
Van woorde het ek fokkol…
Jaco
Watkykjy staan op 3,056,135 post views in totaal sedert 1 November, 2019.