Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin

Skyn die son daar by jou? Issit? Nouma waddefok soek jy nog by die werk? Gaan soek 'n swembad en fokken duik! Dis naweek, ou pellie!

O ja, en jy't nog kans tot volgende Vrydag om daai romantic party vir jou en jou wederhelfte te wen.  Checkityt: http://www.watkykjy.co.za/2012/11/yo-capetonians-score-n-romantic-aandjie-weg-saam-met-jou-stukkie-met-the-perfect-proposal/

regte-egte-tiete

Hierdie post is 553 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,135,845 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinDis naweek, kom ons fokken duik!