Net 'n vinnige aankondiging voor ons verdaag: baie geluk aan Pierre Coetzee wat vir homself twaalf kaste Castle Lager gescore het en in ons Africa United kompetisie wat vrooër die week afgeskop het en vandag ge-eindig het. Lekker drink, ou maat!
Moenie worry nie, ons gee gereeld 'n klomp goed weg op Watkykjy (as dit nie elke week is nie), so jy sal ook eventually jou kans kry om iets te wen. Volgende week se prys is 'n lekker ene wat omtrent R5000 werd is.
Julle kan nou maar julle tassies pak en fokof, want dis naweek. Kom ons fokken duik!
Ons duik vandag met komplimente van Blink Stefanus Bier. Vir die van julle wat gewonder het waar en wanneer jy dit sal kan kry – Blink Stefanus bier sal by die volgende Park Acoustics gig beskikbaar wees in November. Daarna sal ons julle tune wanneer hy dit sommer onlike deur Zefshop sal beginte verkoop. Vasbyt.
O ja, nog een laaste ding: Siende dat die maand van Movember gister afgeskop het, het ons vir jou 'n tip: Daar is net plek vir een snor in 'n verhouding, so tune jou cherrie om daai wolbeursie skoon te skeer terwyl jy jou handlebars groei. Hier is ook sommer 'n Movember videotjie om te kokkenodge:
Watkykjy staan op 1,058,242 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Comments
Fok Ek sal laaik om daai cherrie se voluptolous body te DUIK !!!!!!!!!!!!
Bree heupe soos ‘n matriek boeksak! Te veel!
Daai chick is Coco, Ice-T se squeeze of rol. Weet nie altyd nie.
Daai manne met hulle dik snorre laat my dink aan laas Movember. Het woes gelyk. Back to the future asof dit 1991 was en Magnum PI het nog gewys
Hey Willem hoe het jy van fb verdwyn nee jirre ou ek mis jou pics. fok tog
@ Hot Lips, eks nie weg nie. Miskien vermis jy my met 'n ander Willem.
@ Hot Lips, eks seker jy vermis my dalk met iemand anders. Eks nog al die tyd op FB.