Hansie skaam hom dood omdat sy broer, Dirk onoorspronklik is en 'n gedeelte van die viral sensation, Gangnamstyle verkrag net om fame en YouTube hits te kry en van mening is dat "enige publisteit goeie publisiteit is". Sy chick probeer hom troos, maar dit lyk nie of dit help nie…
Herp-derp, Dirk.
Herp-fokken-derp…
Hierdie post is 161 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,102,316 post views in totaal sedert 1 November, 2019.