Afrikanertannie gooi haar kak uit die cot uit oor Lady Gaga

In Fokken Zef Videos deur griffin

Lady Gaga is nie almal se cup of tea nie. In fact haar musiek is net pleinweg 'n pot krummelkak maar check, dis hoekom meeste van ons arms het – om die volume af te draai as dit oor die radio speel.

Hierdie antie bekak haarself en gaan lees allerhande duiwelse boodskappe in die musiek in. Ons vermoed sy probeer net in Rodney Seal se jeanpant kom. Laat maar gerus weet as jy dit verder as 'n minuut kon maak. Die jirre weet, daar is nie hoop vir mense wat binne-in eiertjies leef nie. Behalwe vir dit, laat haar kleresmaak en haarstyl ook nie veel te wense oor nie en dit lyk asof die video editing gedoen is met 'n skoendoos, 'n handsaag en 'n teerpaal…

(shot, al 100 van julle wat hierdie submit het)

Hierdie post is 309 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,466,501 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAfrikanertannie gooi haar kak uit die cot uit oor Lady Gaga