Hierdie poppies wat so ronddans op Ganglam style tunes by die krieket gee my soms 'n semi. Daai girls wat lyf swaai langs die rugbyveld het dieselfde effek, hoewel ek moet bieg dat daai poppies wat voor die Sharks jol kanne wys, my semi in 'n ware Jacob regop transform.
Saterdag looi die semis in die Coke Blik en Shark tank en as jy my prediction laasweek gelees het sal jy weet – dit was fokken genius pappa!
Ek's semi pissed-off dat die Kwaste nie die naweek jol nie. Hulle was solid die hele jaar en as daar so paar ekstra breinselle in Durban was sou hulle laasweek die diamantmanne laat wen het om die Bulls uit die prentjie te hou.
At least jol hulle nie teen die Kings nie. Fokkit Cheetahs, die boerevoorvaders is seker de bliksem in en gaan waarskynlik 'n aap kak as hulle nie die manne van die Oos-Kaap kan klop nie. Highly unlikely, maar daar het beslis al weirder dinge in rugby gebeur. Vat die feit dat Pat Lambie sy 2 minute noodles kon gaar maak in die tyd wat hy vir die Bokke gejol het.
Op daai punt, Morras teen Lambie in 'n high pressure game gee my ook 'n semi, maar voor ek my kristal bal uitruk wil ek net van die geleentheid gebruik maak om vir ons Boksburg breker, Johnny Deysel geluk te wens met sy 50ste game. Gooi rooi, grote! Brapkpan, Springs, Benoni en Nigel is fokken trots op jou!
Raaaaaait.
Semi 1
Sharks v Bulle
Opsomming: Dit was deur die Currie Cup seisoen 'n fokken fees om die Blou Nulle kak te byt. Loftus se gras was jarre laas so groen en let's face it, 'n Bulspan wat verloor sorg vir baie meer horings as een wat gatskop. Almal like mos as hulle shots vat. Die spelers het ook hulle fare share hatemail gelees die seisoen en weens al hierdie faktore kan hulle dalk net highly motivated wees om die Kwa uit Kwa-Zulu uit te slet Saterdag. Kyk, die Sharks het al die firepower om die golf tot in die final te ry. Ek worry egter oor pissed-off brasse van Snor City wat al heel jaar gemok word.
Voorspelling: Kom ons hoop dit hou vir vyf minute op reen in Durbs en daar word actually rugby gejol. Dan, sodra my semi weens daai Sharks Streakers gesettle het, behoort die haaie binne die eerste drie minute die obvious Bulls game plan uit te figure en met hulle solid ball skills behoorlik kole gooi. Verloor hulle die "confrontational battle" is hulle moertoe en gaan die beste Bokke wat hulle op die bench het sukkel om dinge te salvage. Morras het die hardste onder die critics deurgeloop en behoort die game in die 76ste minuut vir sy span met 'n dropgoal te wen. Bulls met 2 en 'n PK vir flavour.
Semi 2
Leeus v Province
Opsomming: Dalk is dit net die kak weer in die Kaap, maar daar is beslis iets aan die broei daar aan die voet van Tafelberg. Province lyk alweer soos 'n span wat die koppie kan lig en donner, dalk verdien hulle bietjie geluk vir 'n change. Ongelukkig jol Elton en Taute nog vir die Lions (vir nou) so daai semi wat die Kapenaars mee rondloop kan dalk net in 'n slapstok verander. Ai, ek weet van talle Province fans wat ander planne vir Saterdagaand gemaak het. Melt Sieberhagen is een – hy record sommer sy live stand-up show in Pretoria want fok weet die man kan nie permanent met 'n semi rondloop nie. As jy 'n Province fan in Pretoria is – gaan check eerder sy show. At least is jou trane dan tears of joy.
Voorspelling: Lions looi hom met so 12 punte. Dink bietjie daaroor – dis dalk een van hulle laaste games teen die grootseuns in 'n baie lang tyd. Laasjaar het almal getune dit was vir hulle maklik om te wen omdat die Bokke oorsee rondgefok het. Well, die Bokke is terug so dis tyd om te check of daar ballas in Jozi is.
Daarsy
My voorspelling vir die final – Leeus v Bulle
En terloops as jy deur al my kak gelees het verdien jy om hierdie stukkie solid gold te hoor:
Butch James was so ietwat befok na laasweek se game teen die Bulle. Een van hulle spelers het hom 'n kont genoem in die game omdat hy "perongeluk" in hom vas gehardloop het.
Hy vertel toe die storie vir so paar media manne na die game – minwetende meeste van die persmanne se recorders al aan was. My chommie het die vir my gemail, want sy koerant wou nie dat hulle die woord kont gebuik nie. Konte.
Enjoy
Butch James:
Butch James
Watkykjy staan op 3,089,802 post views in totaal sedert 1 November, 2019.