If you don't like funerals, don't kick sand in the Springbok's face! Hos ja!
Loop ek deur some dodgy mall in Centurion vanoggend opsoek na babbelas pille en tot my verbasing spot ek een van daai Cape Crusaders saam sy gesin in die local Wimpy. Amper 'n kat op sy skoene geskiet.
Fokkit, ek love ook die Haka, maar om op 'n dag soos vandag met 'n swart truitjie rond te loop is bra fakatap. In die Kaap is dit mos cool, of selfs 'n political statement, maar om in die Noorde sulke kak aan te jaag kan jou dalk net 'n testicle of drie kos. Once.
Right, kom ons check gou so bietjie die vibes vir vanmiddag se game in die Calabash – moet dit seblief tog nie misgis met 'n kleurling party nie.
Ek nip al vir die laaste week so bietjie oor die een en ek's seker eks nie alleen nie. Dan Knater is weer terug in die mix vir die All Blacks en na laasweek se PPK wat daai skelm McCaw se manne vir die Argies gegee het, het hulle sommer ook besluit om paar ekstra ysters op die bench te gooi.
So van ysters gepraat, Ysterbeth is my man vir die game. Kry hy dit reg om soos laasweek 'n paar WWF moves te gooi, huil so paar swart seuntjies vir jou iets lekkers vandag.
Goose kan tackle en sal vir Knater moet uithaal as ons op Heineken se birthday die pyp will rook. Die fok weet as hy soos sy hol skop gaan Daggwood sirkels om ons hardloop.
Ek worry egter minder oor klein Goose as oor ons cappy.
Ma se harre, Nonu is soos 'n stut op steroids en maak ook uit van paas ens sidestep. No offence, cappy, maar jy sal iets solids moet doen vandag anders kan dit dalk 'n Shocker op Soccer City wees.
Vra vir John Smit – om te sit en pis voor 90000 mense is nie cool nie.
Hoop jou braai is aan. Ek gaan nou perv op chicks met stywe Springboktoppies en al daai lekker dinge.
My een chom het vir my 'n ticket vir die game gescore so ek's vandag die ou sonder die snor op die regterkantste boonste hoek van die monsterpaviljoen.
My prediction: Teen 4:30 is ek slet dronk.
Bokke behoort die outjie met so 2 te kap.
En vir die bra wat bo in onse Super Bru pool is – hoop nie jy het die Ozzies geback vir 'n wen nie want daai kan jou die prys op die einde kos.
Sorry ek het die week nie weer my bal uitgeruk met die Currie Cup nie.
Het so bietjie Bok befok geraak.
Watkykjy staan op 3,110,468 post views in totaal sedert 1 November, 2019.