Hey Pappas. Sluit toe julle mammies en dogtertjies want die "Ruiter in Swart(en Neon fokken Groen)" is oppad Pretoria Noord en Sinoville toe. Vanaf Danville af in Voortrekker. Smaak my hy het eers "Jou Ma Se Poes" in Daspoort tonnel gespray paint. Kon nie n foto van voor kry nie want die ou lyk net so gevaarlik soos Night Rider en sou Kit vra om my dalk uit te haal. Speck die elmboog by die drywer venster uit……vat so Pappie!!!!!!!Steek hom innie Groen!!!!!!
Willem
Het die oukie gesien in alberton
Xander
Liewe Griff
Hiers ietsie vir die Zef spotters, random email wat ek van n pel afgekry het.
Die ou lady wat in die kombuis is Steve met die Kraphand se ouma.
Die Kaap is nogsteeds Hollands, Lekker !
Die Vrotkol
Yes Griff
Het hierdie beauty in Sasolburg gesnap… Benewens die downforce drukvlerk het hy oulike haasoortjie antennas ook…
Cheers
Schalk
Sup Griff,
Hy noem homself "Baby Face'' en as jy hom nie glo nie het hy sy hele kar vol stickers van sy gesig geplak!
Justsaying…gespot in Pretoria Norf…
Zandria
Hey mense !
Thanks vir die site 😉
Ek dink ek kan maar so zeffer by drae
Groete,
Johan.
More Griff
Kyk wat ry hier by ons rond, vêr agter die boerewors gordyn, fok
Groete
David
Hey Griff,
Check yt die ou se Mustang GT500 look alike. Die groen mamba. Die wille ding gspot by boksburg square.
Kevin dj
Blykbaar is die pellie gatvol vir iets … by ATKV eiland
Cheers
louis
Hey Griff
Wat skut? Nee maar dis wonderlik. Besig gewees die week. Het die polo geoog daar by samrand. Hy dink hy fokken cool toe maak crew. En die trok het net lucky geraak. En sê my waar kom mnet met hulle mobile boobs. Kort meer van die.
Enjoy
Tekkies
Watkykjy staan op 3,057,605 post views in totaal sedert 1 November, 2019.