Gesien in Westonaria
Andre
Yes Grif ou maat!
Die ene by tops gewaar, seker nie gestop vir n nuwe unit nie!!
Stevo!
Hey Griff,
Ek se niks nie. Carbon Fibre douche is al.
Nic.
(Pic credit – Riccardo)
Kyk die man voel erg negatief teen mejuffrou Gaga wat SA toe kom
Alsten
Voer jou hond so bietjie tiet, my bra
Seker die ou ry seker fiets vd paralympic span??
Alsten
Hi Griff,
Eks bly jy het die kakhuis humor ding opgebring laas week, want fok weet hiervoor het ek nie woorde nie..Waar-de-fok begin 'n man vrae vra oor 'n kis-in-die-kakhuis?
Wat maak n man as jy dik dronk-babelaas op die man se couch uitgecrash het na 'n weereensfaktupbok game en moet 'n bruinbeer gaan stoot in die middel van die nag? Geen ambulans nodig nie pappie- rol jou net in en gooi jou toe…
Cheers
Eric-ini-Oos-Kaap
Gesien in die parkeer area by my werk in worcester.
Stiaan
Yes Griff
Ek onthou daar was 'n feature met 'n 1 reeks 'n paar weke terug "SREAMER GP"
Hier is sy boetie, net so ZEF!
Tinus
Yes Griff
Ekt die gabba gespot in Durbanville. Nogal Groot Koos op die agter ruit.(en wat rym met koos?) Die ding rook meer as n rasta in n hotbox.
Anyway, lat hy val waar hy wil. Geniet hom.
Ben.
(Nog n Bellville brak. Is ja!)
Hierdie pragstuk wag vir jou in Auckland, gereeld geparkeer reg voor die Jewel of India restaurant. Soort van ‘n kruis tussen Charlize Theron en David Hasselhof.
Ben
Griff,
Die monster vanoggend in Mansfield gespot!
Kort net decals en ‘n tannie met krullers in haar hare!!!
Groete
Adolph
Yes Griff
Check hierdie groen oog monster se nommer plaat wat ek vanoggend in peak traffic gespot het in Kuip Town.
Die fok alleen sal weet wat dit beteken, wat niemand anders weetie.
Cheers
Amanda
Zeffer gespot in lynwood!!
Stevo!
Hallo Griffin,
Het hierdie een in Benoni gesien, die plakker was heel skerp!
Zefspotting, selle as Trainspotting, net baie meer exiting!!!
Jaco
Watkykjy staan op 3,092,390 post views in totaal sedert 1 November, 2019.