Ek het die braai by 'n client van my gesien, blykbaar werk die braai soos n BOM!
Barend
Howzit?
Het hierdie gister in ons Pick & Pay gesien. Al die tills het die prentjie opgehad. Weet nie presies wat hulle probeer se nie.
Cheers,
Dirk
Hierdie "Vlam" gespot in Centurion by die lifestyle sentrum.
Dankie,
Stephan
Dag Griff,
Lekker Moreleta Park wiele – ek dog die mense in daai valley is larney, maar zefgatte kruip blykbaar oral tussen ons weg. Mens kan amper nog daai "fake bullet hole" stickers van so 'n paar jaar gelede verstaan (as jy bv. in Danville of Daspoort bly) maar ek gee 'n prys weg van 'n "all-expenses paid" naweek getaway by Weskoppies vir die een wat vir my kan verduidelik wat de heilige fok in iemand se kop omgaan as hy 'n sticker op sy kar plak wat lyk soos 'n elektriese socket? "Oee, ek gaan die doos agter my by die robot tog lekker vir 'n poes vat as hy gou wil uitspring om sy toaster te kom inplug, jaaa!" Plaas spandeer hy die zak eerder om al daai brandewynvlekke reg te maak.
Groete,
Prof. Bokdrol.
Howsit Griff
Nog so lekker Zeffer hier in Knysna gespot.
Hierdie bra stop seker Bo Op jou 1400.
Geniet Hom.
Jaco
Yes griff!!! Die bakkie gesien by n klueterskool staan! Laiti se seke pappa as ek eendag so groot is! Haha
Stephanus
Yes Griff,
En niemand kom agter een van die kinders het ‘n piel op die bord geteken nie!!
Werner
Griff,
So gepraat van jou kakhuis ervarings…
Bra ek't so ruk terug in DIE kak spul ingestap! Ek het amper gehuil, maar nou ja! Ek het sommer die vloer ekstra nat gepis want as jy jou kakhuis so los is jy faktap!
Enjoy
Vosman
Die klomp zeffers het hulle breinselle in Baghdad verloor!
Once
Vosman
Hi Griff,
Die Zef arab looi seker sy ninja tjerrie daar agter in daai swart stallion met sy gordyntjies!
Gespot in Baghdad
Vosman
Hi Griff
Ek het die twee beauties die naweek op die Oosrand ge-spot… Om meer presies te wees, Boksburg
Shot
Len
Check vir vet Faan op sy fiets
Christo
Gespot in Pretoria.
NIEMAND gaan hierdie Blou Bul supporter se spaarwiel steel nie.
H.
Check hierdie Bra Koos007 ek se
Rob
Het hierdie een gesien by die Gay Pride Saterdag. Het tot die glitter in die paint job.
Lindie
Het die pink speedmonster net betyds gevang (op spoed sal fokkol by bly).
Manie
In sandton nogal… kak gevaarlik
Cheers
Louis
Watkykjy staan op 3,049,178 post views in totaal sedert 1 November, 2019.