Yes Griff,
Was bietjie Bloemhof toe op n fishing trip so oor Heritage weekend. Bloemhof is n fees, check bietjie hulle spar se ads uit haha
Ek koop graag n Black Party as ek kan SAVE, hulle kan maar die chair hou hahaha
n coca cola PET? Of dis n hoed of n troeteldier…
Glo my, In daardie Hitte was die bier LEKKERRRR…..
Geniet hom,
ZeffLou
Awe griff,
Die zef dingsopas in my dorp van studeering gesien. Lekker die potch.
Groete busak
Lekker downforce.
PBK
Griff!
Hoe sal die goose lyk met so bietjies lip gloss! Zeffer by spar in booysens
Stevo
Dag Griff,
Het hierdie badass biker in Pitooria gespot op pad graft toe Sondag – fok mounting brackets en sulke kak, ons superglue sommer die nommerplaat aan die agterwiel se hub vas (en synde dat sy registrasienommer die letters "PK" bevat het gedink dis dalk wys om hom nie kak te byt daaroor nie.) Ekself is die 'Blade / R1 tipe, maar ek skiem ek moet tog dalk by die "Eezy Ryders" aansluit – al is dit net om hulle fokken abominale woordkunde bietjie op te jack.
Groete,
Prof. Bokdrol.
Yes Griff, het hierdie giftige Beamer hier in my home town, Mosselbaai gesien.. Nou wonder 'n mens: Is MR 911 'n dokter of is dit dat hy jou in die hospitaal sal sit as jy kak soek? In Mosselbaai probably laasgenoemde..
Christo
Smaak 'n sondag braai in Karptown.
Tekkies
Check hierdie Hello Kitty VW wat ons by die lughawe gespot het!
John
Hos Griff
Hierdie neon hubcaps gespot in Maputo Mosambiek. EN die doktors vat zef na n heel nuwe level, die profesional level…
Overs & out
ChickenHawk
Kakvertible
Mr Du Toit
More Griff!
Ek het vir "baby Monique" by 'n garage in Atterburry gespot! Die ou het redelik agressief gelyk so die foto is bietjie tos!
Groete!
Danie
Awe Griff,
Check dit uit, gespot in TRIOMF, die trompie bestuur n Loopring – lekker central locking, jy lig net altwee jou elmboë en laat sak dit dan sluit jy altwee deure!!!
Lekker Chicken Sweet COM soup, maak dit soooo creamy hahaha – Hoender Love Juice is Sweet?WTF
Geniet hom,
ZeffLou
Watkykjy staan op 3,056,659 post views in totaal sedert 1 November, 2019.