Hierdie moet een van die beste movie fights ooit wees. Die special effects is verstommend. En natuurlik duik die ouens ook aan die einde van die clip. Want dis fokken naweek.
PS: Net as so nagedagte – "Foxy Roxy" het weer 'n gewaagde foto ingestuur. Jy sal hom kry saam met die ander foto's van laaskeer. Ons het hom net gaan bylas. Verder as dit gaan ons julle nie help nie…
Hierdie post is 898 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,085,038 post views in totaal sedert 1 November, 2019.