Blast from the past: Rue Essop

In Warm Bokkies deur griffin9 Eiertjies

So julle het seker nou bygepik en agtergekom dat ons al so paar van Liqui-Fruit se girls oor die dekades hier kom neerplak het. Die laaste girl oor die drie dekades wat in hulle ads gefeature het, is Rue Essop en dis in die laat 2000’s gemaak. Soos met die vorige models is Rue ook nogsteeds in die modelling bidniz en is by Max Models in Kaapstad. Sy is obvisously bietjie jonger as die vorige girls. Volgende week dit anouncement gemaak vir wie die nuwe Liqui-Fruit girl is vir hulle nuwe iconic TV ads wat die screens gaan slat. Kom ons kyk wie dit is. Julle is welkom om wille raaiskote te vat… Maybe is een van julle spot-on.

050

Rue Essop Liqui-Fruit Sexiest South African

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBlast from the past: Rue Essop

Comments

  1. Belhammel

    Ek hoop dis Candice Boucher. Ek kom bietjie-bietjie in my broek. 

    Terloops, as ons nou n internasionale Liqui-chick moet kry sal Pink darm lekker afgaan. Daai ding is sexy verby!

  2. skadu_apie

    daar is iets lelik fout met haar panty… fokken ding hoort mos op die vloer… 

  3. JagsJannie

    Try ons! Groot se-blief! Ons weet hoe lyk ordentlike tiete(joune) en Bo is maar skraps vir boere manne soos ons. Riana jy's ons als! 

  4. Derkie Putter

    Maar ek skiem mos die tjerrie moet met n pak viennas gegooi word

  5. Dirk Diggler Diktros

    Derkie my bru, jou opini het die meeste wind my ou!!!  DDD

Gooi Comment