Vandag se Bizarre Bedonderde Donderdae is 'n vinnige rowwe enetjie: Nora het haar hol gebleach. 'n Sluwe skurk wil dit uitcheck maar Fanie, Nora se boyfriend sal nie staan vir sulke kak nie. 'n Fight ensue…
Hierdie outjie is vanoggend gemaak op gin en lemoensap.
Gaan krap ook gerus rond in Bizarre Bedonderde Donderdae se archives. Ons trek nou al naby aan vyftig videos. Amper genoeg om op 'n DVD te sit: https://www.watkykjy.co.za/category/bedonderde-donderdae/
Of check sommer Hot Dog Condom Style uit. Dis al so rukkie lank uit op die interwebs. Dis 'n parody van daai faktap Gangnamstyle video. As jy daai een nog nie gesien het nie, dan weet jy nie hoe die internet werk nie…
Watkykjy staan op 3,090,360 post views in totaal sedert 1 November, 2019.