Kan pappa jou intuck?
Sukkel jy om te slaap? Moet Brad Pitt vir jou 'n bed time story lees terwyl Angelina jou kussing uitslaan en jou toggos vir jou jou regskuif? Of verkies jy dat James Bond vir jou 'n koppie tee maak? As jy 'n expat op die modder eiland is kan jy hierdie shit vir jouself gaan uitcheck. Premier Inn in Leicester Square bied nou hierdie extra service aan, die "celebrity tuck in" service. As dit dit te goed is om waar te klink, is jy reg. Dis ook fokken lame, want die "celebrities" wat vir hierdie dienste ingespan word is nie die ware Jabok nie, maar look-alikes. Ons gee hulle 4/10 vir effort though, want so iets sal beslis nie in SA werk nie. Meeste van ons local "celebs" sal nie eers herken word as hulle kaal in Pick 'n Pay se frozen section rondhardloop en hulle eie name uitskree nie.
Wat hulle wel kan probeer is om daai Wimpie ou van Orkney Snorkney te kry om mense aan hulle kuite uit te sleep wat nie hulle bills betaal nie. At least het ons dit al in action gesien… – Huffington Post
Nigerian vrou gee geboorte aan perd
Aaah, vergeet die doings van die Ewings op Dallas. Hierdie is real-life kak en drama. Maar meestal net eintlik kak. Die inwoners van Spuitieland sal enige iets glo. Die beriggewing in Nigeria self laat ook gewoonlik nie veel te wense oor nie. Hoe is hierdie pearler: "It was gathered that the woman whose identity was not yet known started screaming during the prayer session and began to bleed from the vagina before the horse came out." Meneer dominees/general opsweper reken ook verder: "I can’t describe the object. We have seen people that vomited several things during our service but not this type of thing. God has been blessing our ministry with prophesies and miracles".
Raaaaait… so mense het al verskei dinge uitgekots tydens hulle kerksessies. Heel waarkynlik word leuens meeste van die tyd uitgekots, maar daar is seker hoop vir geld, karre en big screen TVs ook. Snaaks genoeg gebeur hierdie dinge ook altyd wanneer mense poeshard begin begin bid en in frenzies ingaan. Die koerant self (met die ironiese leuse van "Truth in defense of Freedom") vat hulle landsgenote ook verder vir 'n poes deur 'n fake foto te plaas wat al ten minste twee jaar lank in sirkulasie is. Omdat Naaigies so fokken gullible is val baie van hulle ook hook, line en sinker daarvoor. Kyk vyvoorbeeld na hierdie comments op die storie:
"IT IS NOT POSSIBLE UNLESS THE WOMAN IN QUESTION HAD PERSONAL RELATION WITH A HORSE". 'n Persoonlike verhouding met 'n perd? Jirre. Vrou: "En daai lang gesig, liefie?" Perd: "Ag ek het 'n kak dag by die race track gehad." Vrou: "Kom sit, dan snuif on so bietjie ketamien."
en:
"If there has been prophesy concerning somebody with a womb that has been blocked by something, then i belief that must be TOTAL DELIVERANCE. It is not strange, because the kingdom of darkness can use anything to torment their prey or victim. I pray her deliverance will be permanent in Jesus Name." 'n Prophecy oor 'n geblokte womb? Seriously? If your poes is being naughty call 0800 forty forty. – The Nation
Bure kry snuf in die neus
… en nie die goeie tipe nie, die dooie tipe. Bure in Mthatha het begin kla oor 'n erge reuk wat van die mense langsaan af oorgewaai het en hulle lewe versuur het. By ondersoek deur health officials is daar op 'n lyk afgekom. Die oorledene het voor sy dood blykbaar sy familie getune om hom nie lykshuis toe te neem na sy dood nie, want hy sou blykbaar twee dae na sy dood weer opstaan. Daar het even mense van die kerk kom kuier vir die lyk.
'n Span CSi-tipe mense, die polisie en gesondheidsamptenare moet die familie nou gaan convince dat die dooie ou kak gepraat het sodat hulle op die regte manier van die lyk kan ontslae raak. – IOL
Watkykjy staan op 3,118,589 post views in totaal sedert 1 November, 2019.