Clamp man to the resque!
'n Australiaanse man het besluit om groen spandex, rainbow kouse, 'n rooi cape, 'n helmet, 'n masker en 'n fake snor aan te trek om motoriste te help. Die hoogs visible ou van Perth vat dan sy angle grinder en verlos karre van daai aaklige wheel clamps wat die ore op jou wiele sit. In ruil vir sy "service" vra hy klein donasies wat hy vir charities gee. Die polisie is die fok in vir die ou, maar het hom nog nie gevang nie.
So iets sal dalk lekker in Kaapstad ook werk waar die cops so clamp mal is. Iemand kan daai outfit sommer netso replicate, want dis totes gay en fabulous genoeg. – Huffington Post
Tjoekietyd vir tong
'n Taiwanese man is nou diep in die kak nadat hy sy chick tong gegee het. Die arme ou het sy chick (wat hy al vyf maande lank date) oorgenooi na sy plek toe vir aandete en later gevra of hy haar mag soen. Sy't stilgebly en hy't geskiem dis 'n groen lig en het sommer ingelê met die tong. Die chick het hom in sy moer in gestuur en die pote gebel wat hom ge-arresteer het. Die polisie se reaksie? “Have you been watching too much porn? Who the hell uses his tongue on the first kiss?”. Fokkenhel, ouens. Sommige Tuks studente zaber sommer op die eerste date in clubs se kakhuise in Snor City.
Die bra het die polisie getune dat sy ex-chick lieg en geld probeer extort. Hy's geklap met 'n sexual harrassment charge en as hy skuldig gevind word kan hy tot twee jaar in die tjoekie sit of 'n fine van omtrent R300k betaal.
As ek hy is vat ek die tronkstraf. Twee jaar is fokol as jy vyf maande lank moet wag vir 'n fokken soentjie… – IOL
Durban porn vir zak
'n Couple in Durban het baie simaptie gekry van hulle bure af nadat die tweetjies hulle jobs verloor het. Die bure was ook vir omtrent ses maande lank deur die kak gewees, want hulle het geskiem die string mooi chicks wat by die flat in-en-uitloop was simpatieke familie en vriende. Meantime was die mense besig om heavy porno's in die flat te skiet en by die local shopping centre te verkoop.
Die bure het eers wakker begin skrik toe hulle agterkom dat die mense steeds rent kan betaal en fancy klere kan koop. Dan was daar ook die harde musiek wat heeltyd gespeel was om die naaigeluide te erm… muffle. Ook het skool laities ge-brag dat hulle die DVDs gekoop het en dat die movies in die flat geskiet is. Local is mos lekker. In my dae moes ons VHS tapes by die skool uitruil en jy't twee masjiene nodig gehad om copies te maak. Dit was 'n verskriklike underground en moeilike proses.
Die couple is by die landlord verklik en is uitgeskop. Hopelik het hulle genoeg zak in die meantime gemaak om 'n plek te bekostig met swembad scenes. Dis mos nou lekker somer… – TimesLive
Tiete vir charity
Paradise TV is een van Japan se favourite porn channels en hulle het met 'n brilliant idee opgekom vir charity vir AIDS awareness. Squeeze 'n tiet. Mense bo 18 kon 'n donasie gee, hulle hande was en een van Japan se top 10 porn acrtesses se tiete hanteer. Deelnemers was ge-limit tot twee squeezes per hand, per donasie. Enige iets meer as dit, en jy moet nog zak uithaal. Die hele storie was ook tussen 25 en 26 live gestream vir 24 uur. Dis nou 'n fokken tit idee! – Huffington Post
Watkykjy staan op 3,110,202 post views in totaal sedert 1 November, 2019.